UJDigispace Repository

Die aksessoriteitsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg

Show simple item record

dc.contributor.advisor Prof. J.C. Sonnekus; Prof. T.J. Scott en_US
dc.contributor.author Strydom, Natania
dc.date.accessioned 2012-08-20T09:31:29Z
dc.date.available 2012-08-20T09:31:29Z
dc.date.issued 2012-08-20
dc.date.submitted 2000
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/6233
dc.description LL.M. en_US
dc.description.abstract Aksessoriteit verwys na die afhanklikheid wat bestaan tussen 'n saaklike sekerheidsreg en die onderliggende vorderingsreg waarvoor dit ter versterking geskep word' In die algemeen word aanvaar dat hierdie afhanklikheid behels dat die saaklike sekerheidsreg nie sonder die vorderingsreg kan ontstaan of kan voortbestaan nie. Daar moet egter vasgestel word hoe eng hierdie beginsel in die Suid-Afrikaanse toegepas word asook of die bogenoemde die enigste gevolge van aksessoriteit is. en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Comparative law en_US
dc.subject Suretyship and guaranty - South Africa. en_US
dc.title Die aksessoriteitsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg en_US
dc.type Thesis en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Browse

My Account

Statistics