RAU Photographs

DSpace/Manakin Repository

RAU Photographs

 

Recent Submissions

  • Unknown
    Die jaarlikse toekenning aan studente in Rekenaarwetenskap wat besonder goed presteer het is toegeken. Die pryse word jaarliks beskikbaar gestel deur die Rekenaarvereniging van Transvaal. Prof. S.H. von Solms, voorsitter ...
  • Unknown
    Sangfees, 1984.
  • Unknown
    Mnr. Faan Venter, direkteur van die Sportburo, saam met Maryna van Niekerk en Bennie Rynders, die RAU se sportman en sportvrou van 1984.
  • Unknown
    Verenigingsdag: Mej Nita Cronjé verduidelik waarom dit gaan by RAU-KUNS.
  • Unknown
    Dr. Sampie Goldin, LP vir Potgietersrus, het 'n reisbeurs van die Beheerkomitee van die Missak Kultuursentrum ontvang. Op die foto oorhandig prof. Johannes Heidema, voorsitter van die Beheerkomitee, die toekenning aan dr. Goldin.

Search UJDigispace


Advanced Search

Browse

My Account