Die toepassing van bemarkingsbestuurbeginsels deur rugbyunies in Suid-Afrika

DSpace/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor Prof. W.J. Hollander; Prof. C.J. Jooste en_US
dc.contributor.author Van Staden, Denniss
dc.date.accessioned 2012-08-13T06:55:12Z
dc.date.available 2012-08-13T06:55:12Z
dc.date.issued 2012-08-13
dc.date.submitted 1998-05
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/5474
dc.description M.Comm. en_US
dc.description.abstract Suid-Afrika was vir baie jare geisoleer van internasionale sportdeelname. Gevolglik het sport en sportorganisasies in Suid-Afrika agter geraak vergeleke met die res van die sportwereld. Hierdie tendens is egter nie uniek betreffende deelname op die veld nie, maar ook van die veld of by die bestuur van sport. Stephen Aris skryf dat sport in die laaste dekade 'n hoogs kommersiele besigheid geword het (1990. p.ix). Sport het ook deel geword van die massavermaaklikheidsbedryf. Die fokus van sportorganisasies ten opsigte van hul produkkonsep het begin verander sedert die besef dat hulle in die vermaaklikheidsbedryf is (Ebissch, 1984. p.32). Ook Sleight (1989. p.14) bevestig dat sport in 'n groot kommersiele bedryf ontwikkel het. Naas Botha (Rapport, 1995. p.25), oudrugbyspeler en gewese bemarkingsbestuurder van die eertydse Noord-Transvaalse Rugby Unie se ook: "Rugby is nie meer 'n spel nie, dis 'n besigheid". Rugby is nou 'n professionele sport en meer druk word op rugbyunies geplaas om hul eie fondse to genereer. "In die verlede is rugby as 'n amateurspel deur amateurs bestuur. Nou is dit 'n beroepspel en dit moet deur professionele bestuurders bestuur word" (Botha, 1996. p.27). Soos reeds genoem, word sport toenemend 'n besigheid en word die persepsie dat dit net 'n rekreasieaktiwiteit is, al meer op die agtergrond geplaas. In die VSA het sport as 'n besigheid so geweldig toegeneem dat dit 'n omset van 63,1 biljoen dollar in 1990 gehad het. Dit het tot gevolg dat dit toe reeds een van die vyf en twintig grootste industries in die VSA was (Comte & Stogel in Parkhouse, 1991. p.3 - 4). en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Rugby Union football - Marketing. en_US
dc.title Die toepassing van bemarkingsbestuurbeginsels deur rugbyunies in Suid-Afrika en_US
dc.type Thesis en_US

Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Advanced Search

Browse

My Account