Agtergrondgeraas in 'n intensiewesorgeenheid

DSpace/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.advisor Dr. W.E. Nel; Dr. E. Gross en_US
dc.contributor.author De Jager, Lorette
dc.date.accessioned 2012-08-23T08:26:28Z
dc.date.available 2012-08-23T08:26:28Z
dc.date.issued 2012-08-23
dc.date.submitted 1996
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/6542
dc.description M.Cur. en_US
dc.description.abstract Die doel van hierdie studie is om geraasbeheer in 'n spesifieke chirurgiese intensiewesorgeenheid te verken en beskryf ten einde aanbevelings te verkry vir die opstel van 'n protokol vir geraasbeheer in die chirurgiese intensiewesorgeenheid. Die twee doelwitte van hierdie studie is in twee fases uitgevoer: Fase 1: Om na aanleiding van 'n literatuurstudie die mate waartoe pasiente in die chirurgiese intensiewesorgeenheid geraas as 'n probleem beleef, te verken en beskryf. Fase 2: Om personeel se sienings omtrent geraasbeheer in die chirurgiese intensiewesorgeenheid te verken en beskryf, soos dit met die resultate van fase 1 verband hou, ten einde aanbevelings te verkry vir die opstel van 'n protokol vir geraasbeheer. Die doel van die protokol vir geraasbeheer is om die gesondheid van die personeel en pasient in 'n spesifieke chirurgiese intensiewesorgeenheid te herstel, bevorder en handhaaf. Aanbevelings word gemaak vir die praktyk, verpleegonderrig en verdere navorsing. en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Intensive care units - Noise en_US
dc.subject Intensive care nursing - Noise en_US
dc.title Agtergrondgeraas in 'n intensiewesorgeenheid en_US
dc.type Mini-Dissertation en_US

Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Advanced Search

Browse

My Account