UJDigispace Repository

Die regulering van termynkontrakte in Suid-Afrika

Show simple item record

dc.contributor.advisor Prof. F.R. Malan en_US
dc.contributor.author Ackroyd, Riana
dc.date.accessioned 2012-08-29T05:29:56Z
dc.date.available 2012-08-29T05:29:56Z
dc.date.issued 2012-08-29
dc.date.submitted 1996-11
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/6796
dc.description LL.M. en_US
dc.description.abstract Die doel van hierdie verhandeling is om die reguleringsisteem in Suid-Afrika te beskryf soos wat dit betrekking het op termynkontrakte. Termynkontrakte vorm deel van 'n groep finansiele instrumente algemeen bekend as afgeleide instrumente. Die term 'afgeleide instrumente' is 'n generiese begrip wat gebruik word om verskeie finansiele instrumente te beskryf wie se waarde afgelei word van 'n onderliggende kommoditeit, wisselkoers of indeks. Termynkontrakte word op die Suid-Afrikaanse termynbeurs (SATEB) verhandel. Ter inleiding sal die sleutelaspekte rondom termynkontrakte en termynhandel kortliks bespreek word ten einde die leser 'n oorsig te bied. Die aspekte word egter in die loop van die verhandeling, onder die toepaslike hoofstukke, meer volledige verduidelik. en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Futures - South Africa. en_US
dc.subject Futures market - South Africa en_US
dc.subject Financial futures - South Africa. en_US
dc.subject Insider trading in securities - South Africa. en_US
dc.title Die regulering van termynkontrakte in Suid-Afrika en_US
dc.type Thesis en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Browse

My Account

Statistics