UJDigispace Repository

Tablet 2:1-47 van die jong-Babiloniese gedig Ludlul bel nemeqi : manuskripte en vertalings

Show simple item record

dc.contributor.advisor Prof. J.F.J. van Rensburg en_US
dc.contributor.author Bakkes, Willem Frederik
dc.date.accessioned 2012-08-29T05:31:24Z
dc.date.available 2012-08-29T05:31:24Z
dc.date.issued 2012-08-29
dc.date.submitted 1996-01
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/6797
dc.description M.A. en_US
dc.description.abstract Lambert is onnoukeurig met sy transliterasie en in sekere opsigte metodologies verouderd. 'n Poging word aangewend om 'n volledige beeld van elke manuskripgetuie te gee, deur nie bloot net variante te noteer nie, met die voordeel dat die hele teks tot sy reg kom en nie gefragmenteer word nie. Verder word gefokus op ortografiese aspekte waar nuwe wee vir toekomstige navorsing ondersoek word. Die verhouding tussen vertaling en grammatika word deurentyd in berekening gebring, en die wisseiwerking tussen die twee komponente paradigm aties en sintagm aties aan die orde gestel. Hierdie proses toon aan dat BWL slegs een vertaalopsie verteenwoordig. Ander vertalings het ook (relatief) geldige interpretasies. en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.subject Ludlul bel nemeqi en_US
dc.title Tablet 2:1-47 van die jong-Babiloniese gedig Ludlul bel nemeqi : manuskripte en vertalings en_US
dc.type Thesis en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Browse

My Account

Statistics