Waardes in die rekeningkundige professie : ’n historiese ondersoek na die vestiging van die professie in Suid-Afrika

DSpace/Manakin Repository

Show simple item record

dc.contributor.author Verhoef, Grietjie
dc.date.accessioned 2012-10-09T07:07:23Z
dc.date.available 2012-10-09T07:07:23Z
dc.date.issued 2011
dc.identifier.citation Verhoef, Grietjie. 2011. Waardes in die rekeningkundige professie : 'n historiese ondersoek na die vestiging van die professie in Suid-Afrika. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 51(4):575-596. en_US
dc.identifier.issn 0041-4751
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/7821
dc.description.abstract Die professie van rekeningkundiges, rekenmeesters en ouditeure word met agterdog bejëen na die Enron skandaal. Die rekenmeestersprofessie het egter op 'n sterk grondslag van etiese waardes en professionele standaarde 'n worstelstryd gevoer om erkenning en professionele domein beskerming te bewerkstellig. Hierdie artikel ondersoek die waardes van die rekeningkundige professie waarmee die vroegste verteenwoordigers van die professie die stryd gevoer het om erkenning en statutêre beskerming. Wat was die onderliggende waardes en standaarde van die professie soos dit uit Brittanje in Suid-Afrika beslag gekry het? Hoe het die professionele etiek en waardes in die rekeningkundige professie in Suid-Afrika ontwikkel? Die ondersoek sal die sosiale konteks van die professie in historiese perspektief ontleed en probeer aantoon hoe 'n Enron moontlik kon wees. Vir die Suid-Afrikaanse samelewing is hierdie vraagstuk eweseer van belang teen die agtergrond van bemagtigingsbeleidsrigtings en toenemende voorbeelde van korrupsie. Hierdie artikel ondersoek die proses van professionele domeinvestiging in Suid-Afrika en wys hoe die rekenmeestersprofessie 'n eie professionele kode probeer vestig het. Uiteindelik het intra-professionele verskille die inmenging van die staat teen 1951 meegebring. Hierdie ontwikkeling het bepaalde konsekwensies vir professionele outonomie ingehou. en_US
dc.language.iso afr en_US
dc.publisher Tydskrif vir Geesteswetenskappe en_US
dc.rights Tydskrif vir Geesteswetenskappe [online]. http://www.scielo.org.za en_US
dc.subject Accountants en_US
dc.subject Auditors en_US
dc.subject Accountancy profession en_US
dc.subject Professional ethics en_US
dc.subject Professional autonomy en_US
dc.title Waardes in die rekeningkundige professie : ’n historiese ondersoek na die vestiging van die professie in Suid-Afrika en_US
dc.title.alternative Values in the accountancy profession : a historical investigation of the establishment of the profession in South Africa en_US
dc.type Article en_US

Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Advanced Search

Browse

My Account