UJDigispace Repository

Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika

Show simple item record

dc.contributor.author Hoogenraad-Vermaak, Salomon
dc.date.accessioned 2012-10-11T05:58:51Z
dc.date.available 2012-10-11T05:58:51Z
dc.date.issued 2011-11
dc.identifier.citation Hoogenraad-Vermaak, Salomon, 2011. The contribution of the Urban Foundation to political reform. Historia, 56(2):133-153. en_US
dc.identifier.issn 0018-229X
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10210/7845
dc.description.abstract Die Stedelike Stigting/Urban Foundation is in reaksie op die 1976-onluste en kwynende ekonomie gestig. Die doel was om die sakegemeenskap te verenig om toenemende verstedeliking te bestuur, sodat politieke onrus bekamp kon word, stedelike swartes se lewens verbeter kon word en 'n rol in die ekonomie aan swartes gegee kon word. Die Stigting het buiten vir 'n ontwikkelingsagentskapsrol, ook 'n veranderingsagentskapsrol gespeel. Die gemeenskapsontwikkelingsrol van die Stigting was baie suksesvol. Die veranderingsagentskapsrol was op verandering van die sakegemeenskap, maar ook van die politiek gerig. Dit het daartoe bygedra dat die sakegemeenskap verdemokratiseer het en beperkende en diskriminerende wetgewing gewysig is. Meer nog: die Stigting het 'n wesenlike en selfs deurslaggewende rol in die politieke hervorming in Suid-Afrika gespeel. en_US
dc.language.iso en en_US
dc.publisher The Historical Association of South Africa en_US
dc.rights The Historical Association of South Africa, 2011. Available: http://www.scielo.org.za en_US
dc.subject Urban Foundation en_US
dc.subject Community involvement en_US
dc.subject Community development en_US
dc.subject South Africa - Politics and government en_US
dc.subject Political reform - South Africa en_US
dc.title Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UJDigispace


Browse

My Account

Statistics